All the scripts described below can be read in full on the Lazy Bee Scripts web site (click on the titles).
Click on the "Price" links for details of the script prices and licensing arrangements.
|
Heksejag by S. Ardern (vertaal deur Ronèl de Beer) |
| Click here to read the script or Click here for more details. |
| Roles | Minimum Male roles = 4. Minimum Female roles = 2. Minimum total with doubling = 12. Minimum total without doubling = 14. Chorus. Minimum mansrolle = 4. Minimum vrouerolle = 2. Minimum totaal met doeblering = 12. Minimum totaal sonder doeblering = 14. Koor. Alle karakters is volwassenes, maar die teks is geskryf vir tieners. |
| Run Time | Around 40 minutes. [Estimated!] |
| Music | None. |
| Style | 'n Eenakter met basiese rekwisiete en geen dekorvereistes nie. Baie koorwerk. |
| Synopsis | Wanneer 'n ou tannie in haar gehuggie intrek, word sy eers met vyandigheid begroet. Mettertyd veroorsaak haar kennis van natuurlike medisyne egter dat sy die gemeenskap se respek wen. Die moeilikheid begin wanneer siektes en hongersnood uitbreek en die ou tannie van heksery beskuldig word. (Heksejag is an Afrikaans translation of Witch Hunt by Stuart Ardern.) |
| Price | Please click on the Price Link to find the cost. |
|